song lyrics / Juan Boucher / Jy Sal Spyt Wees Liefling lyrics  | FRen Français

Jy Sal Spyt Wees Liefling lyrics

Performer Juan Boucher

Jy Sal Spyt Wees Liefling song lyrics by Juan Boucher official

Jy Sal Spyt Wees Liefling is a song in Afrikaans

Ek ruik nog jou asem maar jy is by iemand anders vannaand
En ek’s moeg om aan jou te dink as dit net ophou brand
Want jy is nie meer hier nie
En ek moet vrede maak
Jou jammer baby beteken niks vir my nie

Voor jy weer kyk en jou oë uitveë
Iemand anders in my arms weer
Jy sal spyt wees liefling

Jou trane sal veraltyd oor my wange rol
En in jou hart is daar ‘n leë kol
Jy sal spyt wees liefling

En ek wens jou die beste toe maar ek’s bly dis die einde
Jy vra my vir al jou goed maar my hart bly myne
Vra jy my hoekom huil ek nie?
Maar jy's die een wat lag
Jou jammer baby beteken niks vir my nie

Voor jy weer kyk en jou oë uitveë
Iemand anders in my arms weer
Jy sal spyt wees liefling

Jou trane sal veraltyd oor my wange rol
En in jou hart is daar ‘n leë kol
Jy sal spyt wees liefling

Voor jy weer kyk en jou oë uitveë
Iemand anders in my arms weer
Jy sal spyt wees liefling

Jou trane sal veraltyd oor my wange rol
En in jou hart is daar ‘n leë kol
Jy sal spyt wees liefling
Jy sal spyt wees liefling
Jy sal spyt wees liefling
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Jy Sal Spyt Wees Liefling lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the heart
2| symbol to the left of the bulb
3| symbol at the top of the envelope
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid