song lyrics / Juan Boucher / Jellie lyrics  | FRen Français

Jellie lyrics

Performer Juan Boucher

Jellie song lyrics by Juan Boucher official

Jellie is a song in Afrikaans

Ek staan agter jou
En hou jou lyfie vas
Ek klou so erg
Ek’s tog so bang jy verdwyn

Want jy’s my nuwe girl
Ek het hard baklei
My wêreld het verander
Toe ek jou kon kry

Want ek’s soos jellie
Jellie in jou hande
Asseblief moet nie laat val nie
Want as ek val gaan ek breek

En jy’s die enigste een
Die een wat ek liefhet
Jy het nie ‘n idee nie
Wat jy doen aan my

Jy soen my so sag
Jou liefde praat met my
Jou sexy lyf
Gee my lewe skop

Jy fluister sag
Hoe jy my liefhet
En dan moet ek voel
Die vuur in my

Want ek’s soos jellie
Jellie in jou hande
Asseblief moet nie laat val nie
Want as ek val gaan ek breek

En jy’s die enigste een
Die een wat ek liefhet
Jy het nie ‘n idee nie
Wat jy doen aan my

Ek’s verlief op jou
Jy weet dit seker nou
En eendag sal
Sal ek jou vra om te trou

So kom lê nou hier langs my
En gee my ‘n soen
Want jy weet mos wat dit
Elke keer aan my doen

Want ek’s soos jellie
Jellie in jou hande
Asseblief moet nie laat val nie
Want as ek val gaan ek breek

En jy’s die enigste een
Die een wat ek liefhet
Jy het nie ‘n idee nie
Wat jy doen aan my
Jy het nie ‘n idee nie
Wat jy doen aan my
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Jellie lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the helmet
2| symbol to the left of the target
3| symbol at the bottom of the envelope
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid