song lyrics / Juan Boucher / In Wens lyrics  | FRen Français

In Wens lyrics

Performer Juan Boucher

In Wens song lyrics by Juan Boucher official

In Wens is a song in Afrikaans

Kon ek opdrag gee
Laat die rose bloei
Trane in 'n glas
Sou ek jou voete was

Kon ek met jou dans
Soos blare in die wind
Sou ek tyd vasbind
Heilig in 'n mens

En al werk ek nagtrein
Kan ek in drome glo
As jy wag vir my
Sal ek jou kom kry

Kan ek jou donker skeur
Laat die lig op jou reën
Die hopeloos besef
Jy sien jou in my

Het ek dit reggekry
Om die man te vermy?
Om diep in jou lag
Vlenters, waar's hy nou?

En al werk ek nagtrein
Kan ek in drome glo
As jy wag vir my
Sal ek jou kom kry

Vir jou my moue rond dra
As die ster in Bethlehem
Nog eenkeer vir my
Na grond paaie lei

Wil jou geheime hoor
En in 'n boksie weg toor
En 'n vuur vir jou maak
Ek sweer sterre het vlerke

En al werk ek nagtrein
Kan ek in drome glo
As jy wag vir my
Sal ek jou kom kry

En al werk ek nagtrein
Kan ek in drome glo
As jy wag vir my
Sal ek jou kom kry
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for In Wens lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the cloud
2| symbol at the bottom of the television
3| symbol at the bottom of the star
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid