song lyrics / Juan Boucher / In September lyrics  | FRen Français

In September lyrics

Performer Juan Boucher

In September song lyrics by Juan Boucher official

In September is a song in Afrikaans

In September op ‘n helder aand
Het ek gesprekke met die maan gehad
Hy vertel my van die son
Maar jy’t gesprekke oor my met hom

Dis net somtyds in die lente
Waar jy jou reënboë wys dan word jou blomme grys
Want ek’s kleurblind van jou liefde

Daar’s ‘n rede hoekom ek als binne hou
In September
Ons is lig en donker ewewig
In hierdie wêreld moes ons seker val vir goedhartigheid
Maar in ‘n ander sou ons kon vlieg
Maar in ‘n ander sou ons kon vlieg

Jy weet ons is presies in die helfte
Ons almal is planete met ‘n horison ons is ritme
Ons bestaan
Wonder jy hoe sterk is jou wentelbaan?
Dis net somtyds in die winter
As ek jou liefde prys dan word ek warm tuis maar ek’s arm
Sonder jou

Daar’s ‘n rede hoekom ek als binne hou
In September
Ons is lig en donker ewewig
In hierdie wêreld moes ons seker val vir goedhartigheid
Maar in ‘n ander sou ons kon vlieg
Maar in ‘n ander sou ons kon vlieg

Daar’s ‘n rede hoekom ek als binne hou
In September
Ons is lig en donker ewewig
In hierdie wêreld moes ons seker val vir goedhartigheid
Maar in ‘n ander sou ons kon vlieg
Maar in ‘n ander sou ons kon vlieg

In ‘n ander sou ons kon vlieg
In ‘n ander sou ons kon vlieg
Maar in ‘n ander sou ons kon vlieg
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for In September lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the heart
2| symbol at the bottom of the envelope
3| symbol at the top of the television
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid