song lyrics / Juan Boucher / In Die Bosveld lyrics  | FRen Français

In Die Bosveld lyrics

Performers Juan BoucherNeil Somers

In Die Bosveld song lyrics by Juan Boucher official

In Die Bosveld is a song in Afrikaans

As kameelhout vlamme dans met jou gedagtes in die aand weet jy waar jy is
Is jy in die Bosveld
As die buskruit reuk jou vang soos die mis in die oggend hang as jy weet die waarheid is
Dit is die Bosveld

My broer my vriend my kameraad dis bos dis bloed die skote praat die waarheid
Die son sal sak en als verdwyn die maan sal deur die bome skyn vanaand
Op jou en my

In die Bosveld
Waar die vuur die vlamme in my siel kom blus die Bosveld
Waar die reuk van die veld in my hart kom rus die Bosveld
My hart se huis die Bosveld

Mmm in die Bosveld
Wil ek hoor hoe die grond met my vellies praat die Bosveld
Want dis hier waar jy leer om ‘n mens te raak die Bosveld
Steek die vuur in my hart weer aan
Ek verlang die Bosveld

My hart klop Disselboom wat konstant van koelte droom en ek hoop jy rus
In die bos waar vrede is
Soos die dakke in die verte kraak en jou hart se golweduine maak en my kouekoors
Is ek woordeloos

My broer my vriend jy’s ‘n generaal die verlange van die vlamme het ons ingehaal in herinnering
Van die wat voor ons was
Die son sal sak en als verdwyn die maan sal deur die bome skyn vanaand
Op jou en my

In die Bosveld
Waar die vuur die vlamme in my siel kom blus die Bosveld
Waar die reuk van die veld in my hart kom rus die Bosveld
My hart se huis die Bosveld

Mmm in die Bosveld
Wil ek hoor hoe die grond met my vellies praat die Bosveld
Want dis hier waar jy leer om ‘n mens te raak die Bosveld
Steek die vuur in my hart weer aan
Ek verlang die Bosveld

Mmm in die Bosveld
Waar die vuur die vlamme in my siel kom blus die Bosveld
Waar die reuk van die veld in my hart kom rus die Bosveld
My hart se huis die Bosveld

Mmm in die Bosveld
Wil ek hoor hoe die grond met my vellies praat die Bosveld
Want dis hier waar jy leer om ‘n mens te raak die Bosveld
Steek die vuur in my hart weer aan
Ek verlang die Bosveld
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for In Die Bosveld lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the eye
2| symbol to the left of the smiley
3| symbol to the left of the heart
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid