song lyrics / Juan Boucher / Huisie In Die Bos lyrics  | FRen Français

Huisie In Die Bos lyrics

Performer Juan Boucher

Huisie In Die Bos song lyrics by Juan Boucher official

Huisie In Die Bos is a song in Afrikaans

Smag na rus en vrede
Gee my lewe rede
As ek kyk in jou oë
Wil ek in drome kan glo

En as die stad my los
En my niks sal kos nie
Soek ek 'n huisie in die bos

Ek loop 'n tweespoor pad
Saam met jou in my hart
Lei my na dorre lande
Met eerlike hande
En ek wil saam jou ruik
En ek wil saam jou kyk
Ek's weer tuis in my huisie in die bos

Ons almal wil 'n huisie in die bos hê (Waar jy my kan vind)
Ons almal wil 'n huisie in die bos hê (In die sand soos 'n kind)
Ek wil hier 'n huis in die bos hê
Ons almal wil 'n huisie in die bos hê
Waar jy my kan vind

Sit en luister jou klanke
Soek die son teen die rante
Waar vriende kom sit
Wat saam vir reën kan bid

Sal ons paaie weer kruis?
En my siel vind sy huis
Ek sal altyd my hart hier los

Ons almal wil 'n huisie in die bos hê (Waar jy my kan vind)
Ons almal wil 'n huisie in die bos hê (In die sand soos 'n kind)
Ek wil hier 'n huis in die bos hê
Ons almal wil 'n huisie in die bos hê
Waar jy my kan vind

Jy's die sout as ek dors is
Die servet as ek mors
Jy's die reuk in my hare
Van droëhout se jare

Gooi jou water in damme
Gooi my toe in jou vlamme
Ek sal altyd my hart hier los

Ons almal wil 'n huisie in die bos hê
Ons almal wil 'n huisie in die bos hê
Ek wil hier 'n huis in die bos hê
Ons almal wil 'n huisie in die bos hê
Waar jy my kan vind

Ons almal wil 'n huisie in die bos hê (Waar jy my kan vind)
Ons almal wil 'n huisie in die bos hê (In die sand soos 'n kind)
Ek wil hier 'n huis in die bos hê
Ons almal wil 'n huisie in die bos hê
Waar jy my kan vind
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.
Writers: JAN RHAAP, JUAN BOUCHER

Comments for Huisie In Die Bos lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the house
2| symbol to the left of the thumbs up
3| symbol at the bottom of the clock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid