song lyrics / Juan Boucher / Geroeste Ysters lyrics  | FRen Français

Geroeste Ysters lyrics

Performer Juan Boucher

Geroeste Ysters song lyrics by Juan Boucher official

Geroeste Ysters is a song in Afrikaans

Sewe Twee Sewe Zero berig oor
Ek soek jou sein kan jy my hoor?
Sewe Zero Sewe Twee kom in oor
Jou sein is drie uit vyf

Als vir die dalk met die weerligstrale
Maar ek loop nogsteeds met wonde
Ek sal U eer ons bloed verdeel ons gronde
Maar ek is amper terug by jou

Geroeste ysters
Noem hulle geroeste ysters
Arms veg vuur nou
Jy moet my vertrou ek kom nou
Ek kom weer huis toe

Geroeste ysters
Hulle is die geroeste ysters
Ek het geveg vir die Ses Een Meg
Maar het ek genoeg geveg vir jou?
Want ek weet ek het geveg vir jou

Ek het pas gekry maar ek bloei ook uit
Die kaplyn bly verbonde
Bravo Een Bravo Twee kom in oor
Vuur en beweeg oorwin

Ek word gekamoefleer in vuur en stof
Maar die liefdesein bly dof
Charlie Een Charlie Twee berig oor
Jou sein is vyf uit vyf

Geroeste ysters
Noem hulle geroeste ysters
Arms veg vuur nou
Jy moet my vertrou ek kom nou
Ek kom weer huis toe

Geroeste ysters
Hulle is die geroeste ysters
Ek het geveg vir die Ses Een Meg
Maar het ek genoeg geveg vir jou?
Want ek weet ek het geveg vir jou

Geroeste ysters
Noem hulle geroeste ysters
Arms veg vuur nou
Jy moet my vertrou ek kom nou
Ek kom weer huis toe

Geroeste ysters
Hulle is die geroeste ysters
Ek het geveg vir die Ses Een Meg
Maar het ek genoeg geveg vir jou?
Want ek weet ek het geveg vir jou
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Geroeste Ysters lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the suitcase
2| symbol to the right of the clock
3| symbol to the right of the target
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid