song lyrics / Juan Boucher / Gebore Om By Jou Te Wees lyrics  | FRen Français

Gebore Om By Jou Te Wees lyrics

Performer Juan Boucher

Gebore Om By Jou Te Wees song lyrics by Juan Boucher official

Gebore Om By Jou Te Wees is a song in Afrikaans

Wys my hoe om jou lief te hê
Vertel my hoe om dit terug te sê?
Want daar is rerig niemand anders
Rerig niemand anders soos wie jy is nie
Soos wie jy is nie

Kry jy ook nog daai gevoel?
As jy verstaan wat ek bedoel
Hoe kan jy dan seker wees
Dat ek en jy net so sal bly
Soos wat ons is?
Soos wat ons is?

Elke uur wil ek net by jou wees
Aan jou voel aan jou vat wil die een wees
Want ek droom elke dag ek wil dit hê
Dat my hart net daar by jou sal lê

En jy weet ek is daar as jy my soek
Om jou huil te verruil vir ‘n glimlag
In my arms sal jy veilig wees
Ek's gebore om by jou te wees

Jy praat sag maar ek kan dit hoor
Jy weet jy het met my kop getoor
Daar is ‘n verte waar jy nie is nie
En my lyf nie by joune is nie
Sal my hart kan rus?
Ek's gebore om by jou te wees

Elke uur wil ek net by jou wees
Aan jou voel aan jou vat wil die een wees
Want ek droom elke dag ek wil dit hê
Dat my hart net daar by jou sal lê

En jy weet ek is daar as jy my soek
Om jou huil te verruil vir ‘n glimlag
In my arms sal jy veilig wees
Ek's gebore om by jou te wees

Ek's gebore om by jou te wees (Want ek droom elke dag ek wil dit hê)
Ek's gebore om by jou te wees (En jy weet ek is daar as jy my soek)
Ek's gebore om by jou te wees (In my arms sal jy veilig wees)
Ek's gebore om by jou te wees

Elke uur wil ek net by jou wees
Aan jou voel aan jou vat wil die een wees
Want ek droom elke dag ek wil dit hê
Dat my hart net daar by jou sal lê

En jy weet ek is daar as jy my soek
Om jou huil te verruil vir ‘n glimlag
In my arms sal jy veilig wees
Ek's gebore om by jou te wees

Elke uur wil ek net by jou wees
Aan jou voel aan jou vat wil die een wees
Want ek droom elke dag ek wil dit hê
Dat my hart net daar by jou sal lê

En jy weet ek is daar as jy my soek
Om jou huil te verruil vir ‘n glimlag
In my arms sal jy veilig wees
Ek's gebore om by jou te wees
In my arms sal jy veilig wees
Ek's gebore om by jou te wees
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.
Writer: JUAN BOUCHER

Comments for Gebore Om By Jou Te Wees lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the smiley
2| symbol to the left of the cloud
3| symbol at the bottom of the helmet
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid