song lyrics / Juan Boucher / Fight Vir Liefde lyrics  | FRen Français

Fight Vir Liefde lyrics

Performer Juan Boucher

Fight Vir Liefde song lyrics by Juan Boucher official

Fight Vir Liefde is a song in Afrikaans

Ek‘s nie bang vir jou jy is nie bang vir my maar die derde een is wie ons verlei
Ons weet dit maar jy’s myne

Hulle kan probeer kan maar keer op keer daar is geen manier hoe om ons te beseer
Ons voel nie meer die pyne

Daar’s ‘n wolf in skaap se klere ek sal wag met my geweer ek sal veg vir jou
Maar ek weet jou hart’s vir my en niemand anders kan dit kry nie
So kom ons

Fight vir liefde liefde liefde liefde liefde liefde liefde
Fight vir liefde

Fight vir liefde liefde liefde liefde liefde liefde liefde
Fight vir liefde

Ek is mal vir jou jy is mal vir my en ja dit maak my mal dat hy jou kan kry
Sy’s mooi maar sy’s nie jy nie

Daar’s ‘n wolf in skaap se klere ek sal wag met my geweer ek sal veg vir jou
Maar ek weet jou hart’s vir my en niemand anders kan dit kry nie

So kom ons fight vir liefde liefde liefde liefde liefde liefde liefde
Fight vir liefde

Fight vir liefde liefde liefde liefde liefde liefde liefde
Fight vir liefde

Fight vir liefde liefde liefde liefde liefde liefde liefde
Fight vir liefde
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Fight Vir Liefde lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the heart
2| symbol to the right of the target
3| symbol to the left of the calculator
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid