song lyrics / Juan Boucher / Ek Weet Jy Weet lyrics  | FRen Français

Ek Weet Jy Weet lyrics

Performer Juan Boucher

Ek Weet Jy Weet song lyrics by Juan Boucher official

Ek Weet Jy Weet is a song in Afrikaans

Ek weet jy weet my liefde is ‘n wet wat sê ek sal jou nooit
Vergeet nie
Ek weet jy weet daar was nog nooit iets waarmee jy my liefde sou
Kon meet nie

Ek weet jy weet die woorde wat ek vir jou sê is waar
As jy net luister
Ek weet jy weet ek wil dit roep maar sê dit liewer sag
Soos veldefluisters
Ek weet jy weet
Ek weet jy weet

Jaag ons saam deur donker strate wat ons lankal weet
Na nêrens lei nie (Ek weet jy weet)
Weet jy ek lê wakker snags en wonder hoekom ek jou nooit
Kon kry nie (Ek weet jy weet)

Staan ons hier en wens op sterre wat ons weet ons kan
Nie rerig sien nie?
Kon jy ons drome droom met goud maar nou weet jy nie hoe om dit
Te doen nie (Ek weet jy weet)
Niemand sien nie
Ek weet jy weet

Ek weet jy weet al wys jy nie
Jy weet ek vra maar eis dit nie
Jy sê goed sag maar ek hoor nie
Jy skud jou kop maar antwoord nie

Ek weet jy weet al wys jy nie
Daar’s in jou oë geen wysheid nie
Of het jy net van my vergeet?
Ek weet, ek weet jy weet

Jy maak maar asof ek en jy net tuidelik is
En dit nooit sal weer sien nie
Is dit dan soos dit is jy kry my al kan ek jou nooit nie
Verdien nie (Ek weet jy weet, ek weet jy weet)

Ek weet jy weet ek’s hier vir altyd maar dis jy wat nie
By my kan bly nie
Ek weet jy weet wat ek bedoel en wat jy weet sal jy nie kan
Vermy nie (Ek weet jy weet)
Vermy nie
Ek weet jy weet

Ek weet jy weet al wys jy nie
Jy weet ek vra maar eis dit nie
Jy sê goed sag maar ek hoor nie
Jy skud jou kop maar antwoord nie

Ek weet jy weet al wys jy nie
Daar’s in jou oë geen wysheid nie
Of het jy net van my vergeet?
Ek weet
Ek weet jy weet
Ek weet jy weet
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.
Writer: STEVE HOFMEYR
Copyright: Sony/ATV Music Publishing LLC

Comments for Ek Weet Jy Weet lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the calculator
2| symbol at the top of the padlock
3| symbol at the bottom of the star
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid