song lyrics / Juan Boucher / Dorings Tussen Lovers lyrics  | FRen Français

Dorings Tussen Lovers lyrics

Performer Juan Boucher

Dorings Tussen Lovers song lyrics by Juan Boucher official

Dorings Tussen Lovers is a song in Afrikaans

Daar's refleksie vir 'n oomblik toe jy verby stap
In minute was daar oorlog in die middestad
Maar ek raak nie aan jou nie
Jy kan maar eerste aan my kom vat

Permanent het ek die lyne oor my goeie hart
Maar jy waai maar net jou hare gee ek voor jou pad
Loop daar niemand oor my nie
Hoe't jy dit nie reggekry nie ?

Totaal en al het ek dit verloor
Kan ek jou sê wat ek van jou wil hoor?

Daar was dorings tussen lovers tussen jou en my
Jy's my einde jy's my alles waar liefde bly
En jy sê ek mag nie sê
Hoe ek meer en meer vir jou val nie
Nou sal ek maar lieg as ek sê ek sal nie

Daar was dorings tussen lovers tussen jou en my
Jy's my einde jy's my alles waar liefde bly
En jy sê ek mag nie sê
Hoe ek meer en meer vir jou val nie
Nou sal ek maar lieg as ek sê ek sal nie

Ek hoop jy sal nou weet hoe ek oor jou voel
Want dit alles wat ek sê is uit my hart bedoel
As jy slaap droom jy niks nie
As ek weg is gaan jy my nie mis nie

Permament het ek die lyne oor my goeie hart
Maar jy waai maar net jou hare gee ek voor jou pad
Loop daar niemand oor my nie
Hoe't jy dit nie reggekry nie?

Totaal en al het ek dit verloor
Kan ek jou sê wat ek van jou wil hoor?

Daar was dorings tussen lovers tussen jou en my
Jy's my einde jy's my alles waar liefde bly
En jy sê ek mag nie sê
Hoe ek meer en meer vir jou val nie
Nou sal ek maar lieg as ek sê ek sal nie

Dorings tussen lovers tussen jou en my
Jy's my einde jy's my alles waar liefde bly
En jy sê ek mag nie sê
Hoe ek meer en meer vir jou val nie
Nou sal ek maar lieg as ek sê ek sal nie

Totaal en al het ek dit verloor
Kan ek jou sê wat ek van jou wil jou hoor?

Daar was dorings tussen lovers tussen jou en my
Jy's my einde jy's my alles waar liefde bly
En jy sê ek mag nie sê
Hoe ek meer en meer vir jou val nie
Nou sal ek maar lieg as ek sê

Dorings tussen lovers tussen jou en my
Jy's my einde jy's my alles waar liefde bly
En jy sê ek mag nie sê
Hoe ek meer en meer vir jou val nie
Nou sal ek maar lieg as ek sê ek sal nie
Dorings tussen lovers
Dorings tussen lovers tussen jou en my
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.
Writer: JUAN BOUCHER

Comments for Dorings Tussen Lovers lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the camera
2| symbol to the left of the cloud
3| symbol to the left of the trash
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid