song lyrics / Juan Boucher / Disintegreer lyrics  | FRen Français

Disintegreer lyrics

Performer Juan Boucher

Disintegreer song lyrics by Juan Boucher official

Disintegreer is a song in Afrikaans

Jy is verlief maar ek bly nog verlore
Maar ek gee jou my hand en ek voel hoe verloor ek
Al my gedagtes wat altyd in die donker gewoond was

Ek wil smelt as jou lippe net lê op myne
Mag ek sien hoe jy glimlag as ek sê jy’s myne
En jy laat my weer voel soos 'n mens wat vir die wêreld sou stil staan
Met my swaard sal ek ingaan

Disintegreer jy
Want jy hou my so vas al probeer jy
Bly dit net soos dit was en onthou my
Onthou my

Al my gebede
Is nou diep in jou tas daars 'n rede
Sodat ek en jy pas en onthou my
Onthou my

Kan al sien hoe jy stap al hoe nader na my toe
Sal die liefde geniet tot die dood ons skei
En jy laat my weer voel soos ‘n mens wat vir die wêreld sal stil staan
Met my swaard sal ek ingaan

Disintegreer jy
Want jy hou my so vas al probeer jy
Bly dit net soos dit was en onthou my
Onthou my

Al my gebede
Is nou diep in jou tas daars 'n rede
Sodat ek en jy pas en onthou my
Onthou my

Disintegreer jy
Want jy hou my so vas al probeer jy
Bly dit net soos dit was en onthou my
Onthou my

Al my gebede
Is nou diep in jou tas daars 'n rede
Sodat ek en jy pas en onthou my
Onthou my
Onthou my
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Disintegreer lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the heart
2| symbol at the bottom of the smiley
3| symbol to the left of the star
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid