song lyrics / Juan Boucher / Die Sterre Spel Jou Naam lyrics  | FRen Français

Die Sterre Spel Jou Naam lyrics

Performer Juan Boucher

Die Sterre Spel Jou Naam song lyrics by Juan Boucher official

Die Sterre Spel Jou Naam is a song in Afrikaans

Jy kyk in ‘n ander rigting en ek staan in die reën
Wil jy alles om jou besigtig so ek los jou alleen
Hoe ver voel jou gedagtes as ek naby aan jou is?
Bly jy kalm of net versigtig is die doel vir waar ons nou is?

En ek staar na jou mond se beloftes
En ons harte wat nou op ‘n rots is
En ek sien hoe waai ons liefde wat skielik alles rond en bond is

Alletyd lê ons as jou drome lees en as jou drome by my los
Dan wil ek niemand anders hê nie en al mag ek dit nie sê nie dis hoe lief ek vir jou is

So mag die sterre en die wolke saam
Plekkies waar ons naam staan
En as ek opkyk sal ek weer weer na jou lyf verlang
En as jy wegkyk moet jy weet
Weet jy het ‘n ster laat val

Verskietende sterre wense maak jou drome waar
Verskietende sterre wense maak jou woorde waar

Jou woorde is so koud jy is die vlamme ek die hout en die sterre maak ‘n fout
Raak ‘n bietjie skaam want die sterre spel jou naam nou waar ons nou is
En ek staar na jou mond se beloftes
En ons harte wat nou op ‘n rots is
En ek sien hoe waai ons liefde wat skielik alles rond en bond is

Alletyd lê ons as jou drome lees en as jou drome by my los
Dan wil ek niemand anders hê nie en al mag ek dit nie sê nie dis hoe lief ek vir jou is

So mag die sterre en die wolke saam
Plekkies waar ons naam staan
En as ek opkyk sal ek weer weer na jou lyf verlang
En as jy wegkyk moet jy weet
Weet jy het ‘n ster laat val

Verskietende sterre wense maak jou drome waar
Verskietende sterre wense maak jou woorde waar
Verskietende sterre wense maak jou drome waar
Verskietende sterre wense maak jou drome waar
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.
Writer: JUAN BOUCHER

Comments for Die Sterre Spel Jou Naam lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the bulb
2| symbol at the bottom of the eye
3| symbol to the left of the calculator
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid