song lyrics / Juan Boucher / Die Konings Van Helde lyrics  | FRen Français

Die Konings Van Helde lyrics

Performer Juan Boucher

Die Konings Van Helde song lyrics by Juan Boucher official

Die Konings Van Helde is a song in Afrikaans

Ek skree deur die donderweer
Maar niemand hoor niks nie
Want niemand is niks nie

Wie vier die seremonie so?
Ek val deur die kerse
Ek droom dit is verse
Dele van my lewe soos dit was

Jy spoel oor my bladsy uit
Skiet my met beskuit

Wie wag vir wonderwerke?
Het jy vergeet hoe sterk jy self is
Die held hier in jou hart lei my na die regte pad

Probeer jy sien maar dis net te donker
Jy volg die lig want jy weet daarsonder almal verdwaal verweit
Opsoek na die konings van helde in die regte pad

Dit dreun deur dekades uit
Die toring versamel
Die liefde verbrand

Die vuur sprei, die herders het verdwyn
As jy dink dit is tyd
Die helde is uit
Bewaak ons teen die stilstaan pad op kop

Die lig skyn uit die donker uit
Vir dié wat nog vrees
Die blind is genees

Wie wag vir wonderwerke?
Het jy vergeet hoe sterk jy self is
Die held hier in jou hart lei my na die regte pad

Probeer jy sien maar dis net te donker
Jy volg die lig want jy weet daarsonder almal verdwaal verweit
Opsoek na die konings van helde in die regte pad

Wie vier die seremonie so?
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Die Konings Van Helde lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of magnifying glass
2| symbol to the right of the star
3| symbol to the right of the smiley
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid