song lyrics / Juan Boucher / Deel Jou Drome Met My lyrics  | FRen Français

Deel Jou Drome Met My lyrics

Performer Juan Boucher

Deel Jou Drome Met My song lyrics by Juan Boucher official

Deel Jou Drome Met My is a song in Afrikaans

Jou son is te warm en jou koelte te koud
Jou hart soek my peper en joune my sout
Hoe moeilik moet dit wees om sonder jou liefde deur die see te vaar?

Maar tog bly jou arms altyd wawyd oop
En ek bly jou hawe laat jou trane loop
Om alles te verstaan moet jou wense mense deur jou grense skyf

So deel jou droom met my
My hart is met die tyd verloor
En ek deel my droom met jou
Ek wil nou jou liefde hoor

Ek is die wolk wat onder jou volmaan huil
Die pen wat ‘n storie in jou krake skryf
Ek is die een wat in jou hoogety bly staan
Dan is jy uiteindelik vry
Deel jou droom met my

Hoort ons bymekaar kan ons aanhou soek?
Want ek voel jou atmosfeer om elke draai en hoek
Hoe moelik gaan dit wees as ons altwee nader aan mekaar kan wees?

Maar tog bly jou arms altyd wawyd oop
En ek bly jou hawe laat jou trane loop
Om alles te verstaan moet jou wense mense deur jou grense skyf

So deel jou droom met my
My hart is met die tyd verloor
En ek deel my droom met jou
Ek wil nou jou liefde hoor

Ek is die wolk wat onder jou volmaan huil
Die pen wat ‘n storie in jou krake skryf
Ek is die een wat in jou hoogety bly staan
Dan is jy uiteindelik vry
Deel jou droom met my

Jou son is te warm en jou koelte te koud
Jou hart soek my peper en joune my sout
Hoe moeilik moet dit wees om sonder jou liefde deur die see te vaar?

So deel jou droom met my
My hart is met die tyd verloor
En ek deel my droom met jou
Ek wil nou jou liefde hoor

Ek is die wolk wat onder jou volmaan huil
Die pen wat ‘n storie in jou krake skryf
Ek is die een wat in jou hoogety bly staan
Dan is jy uiteindelik vry
Deel jou droom met my
Dan is jy uiteindelik vry
Deel jou droom met my
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.
Writer: JUAN BOUCHER

Comments for Deel Jou Drome Met My lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the television
2| symbol at the bottom of the house
3| symbol to the right of the camera
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid