song lyrics / Juan Boucher / Dans in Die Donker lyrics  | FRen Français

Dans in Die Donker lyrics

Performer Juan Boucher

Dans in Die Donker song lyrics by Juan Boucher official

Dans in Die Donker is a song in Afrikaans

As vriende begin ons
En so leer ons verstaan
Om soos mekaar te wees hoe om mekaar te lees
So leer die liefde ons

Want ek is links jy is regs
Ek is verkeerd jy is reg
Weet nie wat jy wil hê nie en jy gaan my nie sê nie
En ek raai jou reg

Kom ons dans in die donker niemand sal sien as ons soen nie
Kom ons vlieg bo in die wolke en niemand kan sien wat ons doen nie
Kan ons deurnag wonder of gaan hierdie werk?
Kannie sonder jou bestaan nie
Kan ons lê in die wolke ons eie plek
Dans in die donker net jy en ek?

Geheime dit voel ons
Trots ons stappe te klim
Ek is okay as jy by is ek wil beweeg as jy lui is
Ek is bly dat dit jy is

Want ek is links jy is regs
Ek is verkeerd jy is reg
Weet nie wat jy wil hê nie en jy gaan my nie sê nie
En ek raai jou reg

Kom ons dans in die donker niemand sal sien as ons soen nie
Kom ons vlieg bo in die wolke en niemand kan sien wat ons doen nie
Kan ons deurnag wonder of gaan hierdie werk
Kannie sonder jou bestaan nie
Kan ons lê in die wolke ons eie plek
Dans in die donker net jy en ek?

Dans in die donker niemand sal sien as ons soen nie

Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Dans in Die Donker lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of magnifying glass
2| symbol at the bottom of the eye
3| symbol to the left of the suitcase
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid