song lyrics / Juan Boucher / Charl Hoelaat Gaan Slaap Jy lyrics  | FRen Français

Charl Hoelaat Gaan Slaap Jy lyrics

Performer Juan Boucher

Charl Hoelaat Gaan Slaap Jy song lyrics by Juan Boucher official

Charl Hoelaat Gaan Slaap Jy is a song in Afrikaans

Charl
Dis al twee-uur
Los nou die drank en die bier
Jy was vir twee aande nie in die bed nie
En ek sweer ek gaan jou nooit weer kom red nie

Ek dink vanaand aan jou
Jy was nooit so gewees nie
Want die dag toe jy my vra
Om te trou
Het jy my belowe
Belowe om beloftes te hou

So Charl hoe laat kom slaap jy?
Ek het vriende my vrou
Charl hoe laat kom slaap jy?
Nog net een en ek’s by jou

Ek wil ry en jy wil bly
Hoekom doen jy dit aan my?
So Charl die kole is al lankal vlou
Ek weet
Jy’s die vet op die vuur my vrou

Charl
Dis al drie-uur
Jy gaan ‘n Uber moet huur
Jy’t ‘n babbelas gee die sleutels vir jou bakkie
Jy moet onthou jy’s nie singel op die rak nie

Maar die aand voel jy nog dieselfde
En is ek nog jou tweedehelfte?
Want vandag is daar ‘n tweeling in jou maag
En nou sal ek huistoe moet jaag vir jou

So Charl hoe laat kom slaap jy?
Ek het vriende my vrou
Charl hoe laat kom slaap jy?
Nog net een en ek’s by jou

Ek wil ry en jy wil bly
Hoekom doen jy dit aan my?
So Charl die kole is al lankal vlou ek weet
Jy’s die vet op die vuur my vrou

So Charl hoe laat kom slaap jy?
Ek het vriende my vrou
Charl hoe laat kom slaap jy?
Nog net een en ek’s by jou

Ek wil ry en jy wil bly
Hoekom doen jy dit aan my?
So Charl die kole is al lankal vlou
Ek weet jy’s die vet op die vuur my vrou
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.
Writer: JUAN BOUCHER

Comments for Charl Hoelaat Gaan Slaap Jy lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of magnifying glass
2| symbol to the left of the cross
3| symbol at the top of the thumbs up
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid