song lyrics / Juan Boucher / Bring Die Water lyrics  | FRen Français

Bring Die Water lyrics

Performer Juan Boucher

Bring Die Water song lyrics by Juan Boucher official

Bring Die Water is a song in Afrikaans

Ek lê net wakker en ek dink aan jou
Ek kon alweer nie my oë van jou af hou jy maak my mal
En ek wil jou hê

Daar speel ‘n song en jy gryp my belt
My oë rek groot en ek voel of ek smelt hoe gebeur dit met my?
My tong is ingesluk

Bring die water bring die sand
My lyf is aan die brand
Bring die water bring die sand my hart soek nou die pad daar na jou toe

Bring die water bring die sand
En gee jou hand
Vanaand is dit net ek en jy my engel aan die brand

Jou warm lippe voel as jy my soen
Ek’t geweet jy gaan dit met my doen maak met my wat jy wil
Want ek is joune

Daar’s niemand wat jou terug sal hou
Ek voel jou arms hoe dit om my vou maak met my wat jy wil
Ek gaan jou kry

Bring die water bring die sand
My lyf is aan die brand
Bring die water bring die sand my hart soek nou die pad daar na jou toe

Bring die water bring die sand
En gee jou hand
Vanaand is dit net ek en jy my engel aan die brand (Bring die water bring die sand)

Bring die water bring die sand
My lyf is aan die brand
Bring die water bring die sand my hart soek nou die pad daar na jou toe

Bring die water bring die sand
My lyf is aan die brand
Bring die water bring die sand my hart soek nou die pad daar na jou toe

Bring die water bring die sand
En gee jou hand
Vanaand is dit net ek en jy my engel aan die brand

Vanaand is dit net ek en jy my engel aan die brand
Vanaand is dit net ek en jy my engel aan die brand
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Bring Die Water lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the smiley
2| symbol at the top of the thumbs up
3| symbol to the right of the cross
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid