song lyrics / Juan Boucher / Bêre Jou Hart Vir My lyrics  | FRen Français

Bêre Jou Hart Vir My lyrics

Performer Juan Boucher

Bêre Jou Hart Vir My song lyrics by Juan Boucher official

Bêre Jou Hart Vir My is a song in Afrikaans

Jy voltooi my sinne jy hou my binne
Binne jou hart bestaan die mooiste dinge
Jy gebruik jou diepte
Lewe jou liefde bêre jou hart vir my (Bêre jou hart vir my)

Jou vrees wat nooit vir sy gebede gebid het
Dit beteken ‘n kans soos die lewe jou lus het
Jy bêre jou hart vir my (Bêre jou hart vir my)
En ek weet jy sal wag vir my

Ons wil luister na die stilte tussen ons en die nag
Ooh hoo
Ons moet droom ons val die sterre jy sien kerse wat brand
Ooh hoo

As ek aan jou raak
So voel die hemel
En ek sal bid tot my knieë verkrummel
Dan bêre ek my hart vir jou
Dan bêre ek my hart vir jou
Bêre ek my hart vir jou
Bêre ek my hart vir jou

Jy skrik wakker jy’s verward dis jou hart wat alleen lê
Jou trane in jou hand
Ek wil dit terughê gebruik jou diepte
Lewe jou liefde
Bêre jou hart vir my (Bêre jou hart vir my)

My vrees wat nooit vir sy gebede gebid het
Dit beteken ‘n kans as die lewe jou lus het
Bêre jou hart vir my
En ek weet jy sal wag vir my (Wag vir my)

Ons wil luister na die stilte tussen ons en die nag
Ooh hoo
Ons moet droom ons val die sterre jy sien kerse wat brand
Ooh hoo

As ek aan jou raak
So voel die hemel
En ek sal bid tot my knieë verkrummel
Dan bêre ek my hart vir jou
Dan bêre ek my hart vir jou
Bêre ek my hart vir jou
Bêre ek my hart vir jou

Ons wil luister na die stilte tussen ons en die nag
Ooh hoo
Ons moet droom ons val die sterre jy sien kerse wat brand
Ooh hoo

As ek aan jou raak
So voel die hemel
En ek sal bid tot my knieë verkrummel
Dan bêre ek my hart vir jou
Bêre ek my hart vir jou (Hart vir jou)
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.
Writer: JUAN BOUCHER

Comments for Bêre Jou Hart Vir My lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the television
2| symbol at the bottom of the eye
3| symbol at the top of the cloud
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid