song lyrics / Juan Boucher / As Jy My Nie Nou Liefhet Nie lyrics  | FRen Français

As Jy My Nie Nou Liefhet Nie lyrics

Performer Juan Boucher

As Jy My Nie Nou Liefhet Nie song lyrics by Juan Boucher official

As Jy My Nie Nou Liefhet Nie is a song in Afrikaans

Hier gaan ons alweer
Trek mekaar aan 'n tou
En ek wil net weet of ek my hande vir jou mag hou?
As jy my nie nou lief het nie
Onthou niks hou vir ewig nie
As jy nie nou my lief het nie

Voel jy vêr weggesteek?
Is daar mure om jou gebou?
Jou hart is in 'n hok
As ek hom vir 'n laaste keer kan hou

As jy my nie nou lief het nie
Onthou niks hou vir ewig nie
As jy nie nou my lief het nie

Jou hart is in 'n hok
As ek hom vir 'n laaste keer
Vir 'n laaste keer kan hou

As jy my nie nou lief het nie
Onthou niks hou vir ewig nie
As jy nie nou my lief het nie
Het jou blomme verlep al probeer jy red?
As jy nie nou my lief het nie
Niemand sal ooit weer niemand sal ooit weer kan nie

Ek het geweet ek sal nie sonder jou kan nie
Het jy vergeet ek sou nie sonder jou wou nie?
En ek wou net weet
Of ek my hande vir jou mag hou?

As jy my nie nou lief het nie
Onthou niks hou vir ewig nie
As jy nie nou my lief het nie

Jou hart is in 'n hok
As ek hom vir 'n laaste keer
Vir 'n laaste keer kan hou

As jy my nie nou lief het nie
Onthou niks hou vir ewig nie
As jy nie nou my lief het nie
Het jou blomme verlep al probeer jy red?
As jy nie nou my lief het nie
Niemand sal ooit weer niemand sal ooit weer kan nie

As jy my nie nou lief het nie
Onthou niks hou vir ewig nie
As jy nie nou my lief het nie
Het jou blomme verlep al probeer jy red?
As jy nie nou my lief het nie
Niemand sal ooit weer niemand sal ooit weer kan nie

As jy my nie nou lief het nie
Onthou niks hou vir ewig nie
As jy nie nou my lief het nie
Het jou blomme verlep al probeer jy red?
As jy nie nou my lief het nie
Niemand sal ooit weer niemand sal ooit weer kan nie
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for As Jy My Nie Nou Liefhet Nie lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the clock
2| symbol at the top of the thumbs up
3| symbol at the bottom of the bulb
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid