song lyrics / Juan Boucher / A.G.V Brandewyn lyrics  | FRen Français

A.G.V Brandewyn lyrics

Performer Juan Boucher

A.G.V Brandewyn song lyrics by Juan Boucher official

A.G.V Brandewyn is a song in Afrikaans

My hart is seer as iets gebeur
Want as ons braai en die vleis val deur ek is in staat
Om met jou terug te praat

Maar jy glo my nie dis ‘n pel se skuld
En elke linkerhand met ‘n buffalo groenambulans
Wat in die oggend dans

Dis as gevolg van brandewyn en Coca Cola
J&B en Ginger Ale tequila Zappa Aftershock en Play
Jaegerbombs en Brutal Fruits
Jy kom met ‘n denim ons dra nie suits
En jy wys nie jou muis nie want jy word geroer

Volgende dag is ek baie seer is dit ‘n babalas of het ek iets geskeer?
Ek soek my sonbril
Wie’t in my ore gegil?

My nooi is kwaad sy is moeg gepraat want sy wonder waar was ek gisteraand
En toe sy weet
Ek was by Ricky Louw

Dis as gevolg van brandewyn en Coca Cola
J&B en Ginger Ale tequila Zappa Aftershock en Play
Jaegerbombs en Brutal Fruits
Jy kom met ‘n denim ons dra nie suits
En jy wys nie jou muis nie want jy word geroer

Dis as gevolg van brandewyn en Coca Cola
J&B en Ginger Ale tequila Zappa Aftershock en Play
Jaegerbombs en Brutal Fruits
Jy kom met ‘n denim ons dra nie suits
En jy wys nie jou muis nie want jy word geroer

Dis as gevolg van brandewyn en Coca Cola
J&B en Ginger Ale tequila Zappa Aftershock en Play
Jaegerbombs en Brutal Fruits
Jy kom met ‘n denim ons dra nie suits
En jy wys nie jou muis nie want jy word geroer
Mmm jy wys nie jou muis nie want jy word geroer
Jy wys nie jou muis nie want jy word geroer
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for A.G.V Brandewyn lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the clock
2| symbol to the left of the smiley
3| symbol to the right of the padlock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid