song lyrics / Juan Boucher / 24 lyrics  | FRen Français

24 lyrics

Performer Juan Boucher

24 song lyrics by Juan Boucher official

24 is a song in Afrikaans

Weet jy wat’s die tyd van jou lewe?
Toe jy net 24 was
Persoonlik dink ek dis die tyd
Jou geraamtes in die kas

Jy’s baie onverantwoordelik
But who really gives a damn
Jy lewe tog net eenkeer
So geniet hom elke dag

Want jy’s net 24 en jou lewe gaan verby
Die meisies op hul mooiste nou en jy moet vat wat jy kan kry
Kuier tot die son opkom en raak so mal soos jy kan
Vat my dronk ek is huis toe tjom maar kaptein wil nou gaan slaap

Nou is jy al 40
Jy geniet nog elke dag
Maar jy sal nooit vergeet nie
Toe jy net 24 was

Die oggendure die stywe spiere
Geen petrol in jou kar
Maar jy sal tog ‘n plan maak
Hoekom want jy kan?

Want jy’s net 24 en jou lewe gaan verby
Die meisies op hul mooiste nou en jy moet vat wat jy kan kry
Kuier tot die son op kom en raak so mal soos jy kan
Vat my dronk ek is huis toe tjom maar kaptein wil nou gaan slaap

Dis baie onverantwoordelik
But who really gives a damn
Jy lewe tog net eenkeer
So geniet hom elke dag

Want jy’s net 24 en jou lewe gaan verby
Die meisies op hul mooiste nou en jy moet vat wat jy kan kry
Kuier tot die son op kom en raak so mal soos jy kan
Vat my dronk ek is huis toe tjom maar kaptein wil nou gaan slaap

Want jy’s net 24 en jou lewe gaan verby
Die meisies op hul mooiste nou en jy moet vat wat jy kan kry
Kuier tot die son op kom en raak so mal soos jy kan
Vat my dronk ek is huis toe tjom maar kaptein wil nou gaan slaap
Vat my dronk ek is huis toe tjom maar Kaptein wil nou gaan slaap
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.
Writer: JUAN BOUCHER

Comments for 24 lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the envelope
2| symbol at the bottom of the thumbs up
3| symbol at the bottom of the cloud
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid