song lyrics / Juan Boucher / 082... lyrics  | FRen Français

082... lyrics

Performer Juan Boucher

082... song lyrics by Juan Boucher official

082... is a song in Afrikaans

Soek jou nommer op my telefoon
Ek’t jou vergeet maar my hart soek jou
En al wat ek onthou
Is 082

Ek’t gedink ek kan sonder jou
Nou's jy nie daar nie en ek kan berou
Ek probeer jou bel
082

Dis die eerste drie woorde wat jy vir my gesê het
Die laaste sewe nommers kan ek nie meer onthou

Want elke pot soek sy deksel soek sy deksel
Want ek hoop jy weet dit
Weet jy’s myne weet jy’s myne
Ek weet jy’s deksels nice

Daar's altyd baie visse in die see
Laat gaan ń mooie en jy kry dit nie weer
Want elke pot soek sy deksel
082

Wens ek kon jou nog net een keer soen
Want ek weet nou wat dit aan my doen
Ek verlang na jou
082

Dis die eerste drie woorde wat jy vir my gesê het
Die laaste sewe nommers kan ek nie meer onthou

Want elke pot soek sy deksel soek sy deksel
Want ek hoop jy weet
Weet jy’s myne weet jy’s myne
Ek weet jy’s deksels nice

Soek jou nommer op my telefoon
Ek’t jou vergeet maar my hart soek jou
En al wat ek onthou
Is 082 (082)

Dis die eerste drie woorde wat jy vir my gesê het
Die laaste sewe nommers kan ek nie meer onthou

Want elke pot soek sy deksel soek sy deksel
Want ek hoop jy weet dit
Weet jy’s myne weet jy’s myne

Ek weet jy’s deksels nice
Ek weet jy’s deksels nice
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for 082... lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the eye
2| symbol to the left of the heart
3| symbol at the top of the camera
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid