song lyrics / Romanz / U Is Daar lyrics  | FRen Français

U Is Daar lyrics

Performer Romanz

U Is Daar song lyrics by Romanz official

U Is Daar is a song in Afrikaans

Daar was hemel, son en water, lewe in die paradys
Na die sonde val en storms het die ark veilig gedryf
Goliat val voor Dawid, Moses verdeel die see
Die beloofte land verlossing, teen gebooie vir ons gegee

U is daar, U was nog altyd daar
U is daar vir elkeen wat op sy knieë gaan
Want elkeen wat die waarheid soek sal U daarin vind
U is daar, U was nog altyd daar

Daar's 'n ster en wyse manne, a Koning in 'n krip
Daar was wonderwerk geneesings, dissipels wat leer bid
Daar staan drie verlate kruise geplant op Golgota
Sy graf se steen is weggerol, ons Koning het opgestaan (Opgestaan)

U is daar, U was nog altyd daar
U is daar vir elkeen wat op sy knieë gaan
Want elkeen wat die waarheid soek sal U daarin vind
U is daar, U was nog altyd daar (Altyd daar)

Vader, U't 'n plan vir more, al voel ek nou verlore deel ek in U Woord (In U Woord)
Stuur my, vat my hand en lei my, wys my Vader, leer my, U is altyd daar

U is daar, U was nog altyd daar
U is daar, U was nog altyd daar
U is daar vir elk een wat op sy knieë gaan
Want elkeen wat die waarheid soek sal U daarin vind
U is daar, U was nog altyd daar
U is daar, U was nog altyd daar
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for U Is Daar lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the cross
2| symbol at the top of the suitcase
3| symbol at the top of the bulb
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid