song lyrics / Romanz / Spierwit Perde lyrics  | FRen Français

Spierwit Perde lyrics

Performer Romanz

Spierwit Perde song lyrics by Romanz official

Spierwit Perde is a song in Afrikaans

Volg jou drome, loop die paaie, laat jou hartklop jou lei
Glo in liefde, vat die kanse, vertrou die gevoel wat jy kry
Soek jy, dan hardloop jy, hardloop jy, hardloop jy verder
Vind jy my dan hardloop ons saam, ons is vry

Soos spierwit perde oor die berge met die wind wat saam sing, hardloop jy, hardloop jy's vry
Oor die kranse, deur riviere, in die reën en storms, hardloop jy, hardloop jy's vry
Wees vry saam met my
Wees vry saam met my

Breek die mure van verwagting, gaan waar jou hart jou lei
Volg die sterre oor die reënboog, daar waar ek jou sal kry
Soek jy, dan hardloop jy, hardloop jy, hardloop jy verder
Vind jy my dan hardloop ons saam, ons is vry

Soos spierwit perde oor die berge met die wind wat saam sing, hardloop jy, hardloop jy's vry
Oor die kranse, deur riviere, in die reën en storms, hardloop jy, hardloop jy's vry

Vry
Saam met die wind (Saam met die wind)
Dwarsdeur die wolke
Sweef oor die see, oor al die berge want ons is vry

Soos daardie berge (Soos daardie berge)
Dink jy oor more
Leef net jou lewe, jou hoop, jou drome want jy is vry (Want jy is vry)

Soos spierwit perde oor die berge met die wind wat saam sing, hardloop jy, hardloop jy's vry
Oor die kranse, deur riviere, in die reën en storms, hardloop jy, hardloop jy's vry
Wees vry saam met my
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Spierwit Perde lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the helmet
2| symbol at the top of the suitcase
3| symbol to the right of the television
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid