song lyrics / Romanz / Met U Wapenrusting Aan lyrics  | FRen Français

Met U Wapenrusting Aan lyrics

Performer Romanz

Met U Wapenrusting Aan song lyrics by Romanz official

Met U Wapenrusting Aan is a song in Afrikaans

Dieper in die donker raak ons bang want dis waar alleenheid ons kom vang, maar as ek my oë toe maak skyn U lig my raak
Maak nie saak wat oor ons pad sou kom, versoeking en die bose draai weer om, as ons in geloof bly staan en ons veg vir U Naam met U wapenrusting aan

Ons dra die skoene van bereidheid, met die swaard van U Gees
Met die skanse van geregtigheid sal ons bly staan
Ons dra die helm van verlossing en die skild van ons geloof
En die gordel van die waarheid, daar's niks te vrees
Soldaat vir die waarheid vir U, met U wapenrusting aan

Eendag sal ons saam met U kan gaan, eendag sal ons almal voor U staan want U het ons vrygekoop, U's ons ware hoop
Ons wil van U liefde hardop sing, wil net vir die hele wêreld bring, wil U Koningkryk uitbrei, want in U is ons vry en die waarheid sal ons lei

Ons dra die skoene van bereidheid, met die swaard van U Gees
Met die skanse van geregtigheid sal ons bly staan
Ons dra die helm van verlossing en die skild van ons geloof
En die gordel van die waarheid, daar's niks te vrees
Soldaat vir die waarheid vir U, met U wapenrusting aan

Niks sal my kan keer (Niks sal my kan keer)
Van U liefde o my Heer (Van U liefde o my Heer)
Want U is die Rots waarop my voete sal bly staan

Niks sal my kan keer (Niks sal my kan keer)
Van U liefde o my Heer (Van U liefde Heer)
Soos 'n muur van vuur sal U lig altyd om my draand

Ons dra die skoene van bereidheid, met die swaard van U Gees
Met die skanse van geregtigheid sal ons bly staan
Ons dra die helm van verlossing en die skild van ons geloof
Ons dra die gordel van die waarheid, daar's niks te vrees
Soldaat vir die waarheid vir U
Soldaat vir die waarheid vir U
Soldaat vir die waarheid vir U, met U wapenrusting aan
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Met U Wapenrusting Aan lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the cross
2| symbol to the left of the trash
3| symbol at the bottom of the camera
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid