song lyrics / Romanz / Lig Jou Stem Op lyrics  | FRen Français

Lig Jou Stem Op lyrics

Performer Romanz

Lig Jou Stem Op song lyrics by Romanz official

Lig Jou Stem Op is a song in Afrikaans

Lig jou stem op tot Sy eer
Lig jou hande want Hy regeer
Sien die lig en sing vir Hom
Hallelujah sing ons tot ons Koning kom

Hy't ons lewens vry gekoop
Met Sy bloed het Hy betaal
In Sy liefde is daar hoop
Ons weet daar's krag in Sy Naam

Lig jou stem op tot Sy eer
Lig jou hande want Hy regeer
Sien die lig en sing vir Hom
Hallelujah sing ons tot ons Koning kom

Hallelu, Hallelu, Hallelujah
Hallelu, Hallelujah
Hallelu, Hallelu, Hallelujah
Hallelujah

Hy leer ons elke dag (Elke dag)
Om meer soos Hy te wees (Te wees)
Hy's die Weg, die Waarheid, lewe
Heilig wil ek voor Hom leef

Lig jou stem op tot Sy eer
Lig jou hande want Hy regeer
Sien die lig en sing vir Hom
Hallelujah sing ons tot ons Koning kom

Hy het die duisternis oorwin (Oorwin)
En Sy Koningkryk begin (Sy Koningkryk begin)
Oor Sy liefde wil ons sing
Vergifnis wat net Hy kan bring

Hallelu, Hallelu, Hallelujah
Hallelu, Hallelujah
Hallelu, Hallelu, Hallelujah
Hallelujah (Hallelujah)

Lig jou stem op tot Sy eer
Lig jou hande want Hy regeer (Hy regeer)
Sien die lig en sing vir Hom
Hallelujah sing ons tot ons Koning kom
Ons Koning kom

Lig jou stem op tot Sy eer (Tot Sy eer)
Lig jou hande want Hy regeer
Sien die lig en sing vir Hom (Sing vir Hom)
Hallelujah sing ons tot ons Koning kom
Ons Koning kom
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Lig Jou Stem Op lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the star
2| symbol at the bottom of magnifying glass
3| symbol to the right of the helmet
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid