song lyrics / Romanz / Leer My Om Lief Te Hê lyrics  | FRen Français

Leer My Om Lief Te Hê lyrics

Performer Romanz

Leer My Om Lief Te Hê song lyrics by Romanz official

Leer My Om Lief Te Hê is a song in Afrikaans

Toe ek nog kind was, in onskuld alles wou verken
My hart so ongetem
'n Wêreld om te wen

Maar saam met die jare keer wysheid die leuens
My oë word geopen deur U Woord en Gees
Ek sien die pyn en leiding van 'n wêreld wat U nodig het

Leer my om lief te hê, soos wat ek myself lief hê
Help my om te sien Vader U word meer, ek word minder
Die wêreld draai nie om my nie (Die wêreld draai nie om my nie)
Dit gaan alles oor U

As ek maar kon lief hê en ander bo myself kon stel
Die waarheid ken ek wel
Soveel om te vertel

Want U bring die boodskap van liefde en hoop
Uit 'n lewe van sonde is ons vrygekoop
Daar skyn 'n lig vir die nasies
Die wêreld sal U koms aanskou

Leer my om lief te hê, soos wat ek myself lief hê
Help my om te sien Vader U word meer, ek word minder
Die wêreld draai nie om my nie (Die wêreld draai nie om my nie)
Dit gaan alles oor U

Ek vertrou op U met my hart en siel
En ek steur nie op my eie insig nie

Leer my om lief te hê, soos wat ek myself lief hê
Help my om te sien Vader U word meer, ek word minder
Die wêreld draai nie om my nie (Die wêreld draai nie om my nie)
Dit gaan alles oor U
Dit gaan alles oor U
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Leer My Om Lief Te Hê lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the helmet
2| symbol at the top of the heart
3| symbol to the right of magnifying glass
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid