song lyrics / Romanz / Kom en Red My lyrics  | FRen Français

Kom en Red My lyrics

Performer Romanz

Kom en Red My song lyrics by Romanz official

Kom en Red My is a song in Afrikaans

Jy's die lig, jy laat my skyn
Jy's die leisels wat my lei
Jy laat sterre helder gloei vir my

Jy ontwerp my toekomspad
Waar die ewigheid my vat
Jy verkondig liefde leef in my

Jy's my elke asemhaal
Jy voltooi my telkemaal
Jy maak my die man wat ek wil wees

Kom en red my, wys vir my die waarheid
Kom en red my uit hierdie wêreld heen, buig en breek my, beskerm my van myself
En skaaf my, vorm my tot Jy my kan vashou, in liefde en genade toevou
Hou my veilig, veilig naby Jou

Jy's my vrede, Jy's my hoop
Jy't my lewe oorgekoop
Opgeoffer als wat Jy kon gee

Jy's die Rots waarop ek staan
Langsaan my waar ek ook gaan
Jy's die kompas wat my rigting gee

Jy's my elke asemhaal
Jy voltooi my telkemaal
Jy maak my die man wat ek wil wees

Kom en red my, wys vir my die waarheid
Kom en red my uit hierdie wêreld heen, buig en breek my, beskerm my van myself
En skaaf my, vorm my tot Jy my kan vashou, in liefde en genade toevou
Hou my veilig, veilig naby Jou

Breek hierdie kettings om my nek, vat my na 'n beter plek
Neem my seer en maak my vry, sprei my vlerke, vlieg weg saam

Red my, wys vir my die waarheid
Kom en red my uit hierdie wêreld heen

Kom en red my, wys vir my die waarheid (Kom en red my)
Kom en red my uit hierdie wêreld heen, buig en breek my, beskerm my van myself
En skaaf my, vorm my tot Jy my kan vashou, in liefde en genade toevou
Hou my veilig, veilig naby Jou
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Kom en Red My lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the star
2| symbol at the bottom of the cloud
3| symbol at the bottom of the thumbs up
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid