song lyrics / Romanz / Jy's Veilig By My lyrics  | FRen Français

Jy's Veilig By My lyrics

Performer Romanz

Jy's Veilig By My song lyrics by Romanz official

Jy's Veilig By My is a song in Afrikaans

Diep in die donker kruip stilte al nader en skadus soos asem verby
Jy soek na 'n rede, breek uit jou verlede, maak los en hou vas hier aan my
Hoeveel dae, hoeveel nagte stry jy met gedagtes, glo my jy's veilig by my

Laat my toe om jou hart vas te hou
Laat my toe om die een te wees naby jou, verlore, verlate, ek trek jou nader, jy's veilig by my
Laat my toe om nog by jou te bly
Laat my toe om te weet wie's die ware jy, los die verlede, jou trane vergete, hou vas jy's veilig by my

Die reën sing al harder, die storms vergader, die winter is amper verby
Ek sal jou styf vashou en warm by my hou, ek's hier tot die seer agterbly
Hoeveel dae, hoeveel nagte stry jy met gedagtes, glo my jy's velig by my (Jy's veilig by my)

Laat my toe om jou hart vas te hou
Laat my toe om die een te wees naby jou, verlore, verlate, ek trek jou nader, jy's veilig by my
Laat my toe om nog by jou te bly
Laat my toe om te weet wie's die ware jy, los die verlede, jou trane vergete, hou vas jy's veilig by my

Ek sal jou styf vashou en warm by my hou, ek's hier tot die seer agterbly
Laat my toe om jou hart vas te hou
Laat my toe om die een te wees naby jou, verlore, verlate, ek trek jou nader, jy's veilig by my (Veilig by my)

Laat my toe om jou hart vas te hou
Laat my toe om die een te wees naby jou, verlore, verlate, ek trek jou nader, jy's veilig by my (Veilig by my)
Laat my toe om nog by jou te bly
Laat my toe om te weet wie's die ware jy, los die verlede, jou trane vergete, hou vas jy's veilig by my
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Jy's Veilig By My lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the thumbs up
2| symbol to the right of the cross
3| symbol at the bottom of the envelope
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid