song lyrics / Romanz / Jy's Altyd Daar lyrics  | FRen Français

Jy's Altyd Daar lyrics

Performer Romanz

Jy's Altyd Daar song lyrics by Romanz official

Jy's Altyd Daar is a song in Afrikaans

Alleen, die golwe breek oor my
Alleen, ek is verdwaal
Stil maak ek my oë toe
Dis daar waar ek jou hoor

Jy’s altyd daar as ek jou soek
Jy’s altyd daar as ek jou roep
Jy’s daar, ek voel jou hier by my, en jy kyk na my terwyl jy my vashou teen jou
Teen jou

Jy’s altyd daar as ek jou soek
Jy’s altyd daar as ek jou roep
Jy’s daar, ek voel jou hier by my (Ek voel jou hier by my)
En jy kyk na my terwyl jy my vashou teen jou
Teen jou (Teen jou)

Jy’s altyd daar as ek jou soek
Jy’s altyd daar as ek jou roep
Jy’s daar, ek voel jou hier by my
En jy kyk na my terwyl jy my vashou teen jou

Jy’s altyd daar (Jy’s altyd daar)
As ek jou soek (As ek jou soek)
Jy’s altyd daar (Jy’s altyd daar)
As ek jou roep
Jy’s daar, ek voel jou hier by my
En jy kyk na my terwyl jy my vashou teen jou
Teen jou
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Jy's Altyd Daar lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the clock
2| symbol at the top of the padlock
3| symbol to the left of the trash
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid