song lyrics / Romanz / Jy Gee My Vlerke lyrics  | FRen Français

Jy Gee My Vlerke lyrics

Performer Romanz

Jy Gee My Vlerke song lyrics by Romanz official

Jy Gee My Vlerke is a song in Afrikaans

Jy't my droom vrygelaat
Eindelik los gemaak
Soos die wind wat my weg waai
Verenig en omgedraai

Jy gee my vlerke
Jy laat my sweef
Op wolke loop, my siel's genoot, jy laat my leef

Jy gee my vlerke
Jy laat my sweef
In liefde glo, gestuur van bo, jy laat my leef

Dit is jy, so volmaak
Dis hoe jy my hart aanraak
Vat my saam, vat my weg
Waar jy ook mag heen gaan

Jy gee my vlerke
Jy laat my sweef
Op wolke loop, my siel's genoot, jy laat my leef (Jy laat my leef)

Jy gee my vlerke
Jy laat my sweef
In liefde glo, gestuur van bo, jy laat my leef (Jy laat my leef)

Daar's 'n reis wat voor ons lê, na 'n wêreld net vir ons
Waar ons ons kinders glo en drome kan leef
In die strome van die wind het ek jou naam gevind
Die rigting wat my lei, die hartklop in my

Jy gee my vlerke
Jy laat my sweef
Op wolke loop, my siel's genoot, jy laat my leef (Jy laat my sweef)

Jy gee my vlerke
Jy laat my sweef
Op wolke loop, my siel's genoot, jy laat my leef (Jy laat my leef)
In liefde glo, gestuur van bo, jy laat my leef
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Jy Gee My Vlerke lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the star
2| symbol at the top of the eye
3| symbol at the bottom of the cross
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid