song lyrics / Romanz / In Die Hemel lyrics  | FRen Français

In Die Hemel lyrics

Performer Romanz

In Die Hemel song lyrics by Romanz official

In Die Hemel is a song in Afrikaans

Sien jy lente kleure, weet jy God se hand het dit geverf?
Sien jy ook die reënboog, glo jy in Hom is daar nuwe hoop?
Hier op aarde gloei Sy Heerlikheid, ons kan net uitsien na Sy Ewigheid

Daar in die Hemel, in die Hemel leef ons Koning en Here (Hallelu, hallelu, hallelujah)
Daar in die Hemel, in die Hemel voor Sy troon gaan ons lewe (Hallelu, hallelu, hallelujah)
(In die Hemel) Is plek vir jou en my
(In die Hemel) Daarom wil ons bely
Jesus Christus, Koning van my hart

Sien jy blink riviere, hoor jy hoe die see se golwe breek?
Sien jy berge uitreis, dink net hoeveel meer gaan Hy ons wys
Hier op aarde gloei Sy Heerlikheid, ons kan net uit sien na Sy Ewigheid

Daar in die Hemel, in die Hemel leef ons Koning en Here (Hallelu, hallelu, hallelujah)
Daar in die Hemel, in die Hemel voor Sy troon gaan ons lewe (Hallelu, hallelu, hallelujah)
(In die Hemel) Is plek vir jou en my
(In die Hemel) Daarom wil ons bely
Jesus Christus, Koning van my hart

Ons sal eendag daar langs U staan (Ons sal eendag daar langs U staan)
Here, ons prys U Grootte Naam

Daar in die Hemel, in die Hemel leef ons Koning en Here (Hallelu, hallelu, hallelujah)
Daar in die Hemel, in die Hemel voor Sy troon gaan ons lewe (Hallelu, hallelu, hallelujah)
(In die Hemel) Is plek vir jou en my
(In die Hemel) Daarom wil ons bely
Jesus Christus, Koning van my hart

Sien jy lente kleure, sien jy ook die reënboog?
Sien jy blink riviere, sien jy God se hand daar by?
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for In Die Hemel lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the smiley
2| symbol at the top of magnifying glass
3| symbol to the right of the padlock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid