song lyrics / Romanz / Heilig Heilig Heilig lyrics  | FRen Français

Heilig Heilig Heilig lyrics

Performer Romanz

Heilig Heilig Heilig song lyrics by Romanz official

Heilig Heilig Heilig is a song in Afrikaans

Heilig, Heilig, Heilig, Heer, God Almagtig
Groot is U troon, U is steeds met lof omring
Heilig, Heilig, Heilig, liefderyk, genadig
U troon is steeds met lig en lof omring

Heilig, Heilig, Heilig, Heerser vir ewig
Groot is U Naam, U die Vader, Seun en Gees
Grote God, ons eer U met die hele skepping
U wat in liefde, God regverdig is

Heilig, Heilig
Laat ons stemme getuig van U krag en die kruis
Vir U Woord wat ons lei, dat ons nooit sal kan strui van U Woord en U Mag (Van U Woord en U Mag)
Ons lig ons hande vir U, om U skepping te vier
Deur U wil en U krag, leef ons uit elke dag om Jesus te dien (Jesus te dien)

Heilig, Heilig, Heilig, Heer so weldadig
Groot is U guns want U buig U tot ons neer
Heilig, Heilig, Heilig, Magtig en genadig
U was en is en sal vir ewig wees

Heilig, Heilig
Laat ons stemme getuig van U krag en die kruis (Van U krag en die kruis)
Vir U Woord wat ons lei, dat ons nooit sal kan strui van U Woord en U Mag (Van U Woord en U Mag)
Ons lig ons hande vir U, om U skepping te vier (U skepping te vier)
Deur U wil en U krag, leef ons uit elke dag om Jesus te dien (Jesus te dien)

Heilig, Heilig, Heilig, Magtig en genadig
U was en is en sal vir ewig wees
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Heilig Heilig Heilig lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the heart
2| symbol to the right of the house
3| symbol to the right of the star
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid