song lyrics / Romanz / Ek Mis Jou lyrics  | FRen Français

Ek Mis Jou lyrics

Performer Romanz

Ek Mis Jou song lyrics by Romanz official

Ek Mis Jou is a song in Afrikaans

Mooi, onbeskryflik mooi
Droomvrou lieflik mooi
Sonlig op jou hare jy is my eie slapende skone, jy is ver

Onbereikbaar ver
Kronkelpaaie ver
See sand op jou wange gemeng met hartseer, trane van afskeid toe ons groet

Ek mis jou, waar's jy nou?
Jy's in my drome elke nag
Ek mis jou, verlang nou, hoe liefde smag jou helder lag

Die mooiste lag
Hoor nogsteeds jou lag
Ek tel elke uur van die dag dit bring my nader aan jou, wens jy was hier

Ek mis jou, waar's jy nou? (Waar's jy nou?)
Jy's in my drome elke nag
Ek mis jou, verlang nou, hoe liefde smag jou helder lag

As ons alles oor kon hê, as ons vir mekaar kon sê somer liefde was toe waar
As ons alles oor kon hê, as ons vir mekaar kon sê sien jou weer een dag daar

Ver, onbereikbaar ver
Kronkelpaaie ver
See sand op jou wange gemeng met hartseer, trane van afskeid toe ons groet, ek mis jou so

Ek mis jou, waar's jy nou? (Waar's jy nou?)
Jy's in my drome elke nag
Ek mis jou, verlang nou, hoe liefde smag jou helder lag
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Ek Mis Jou lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the trash
2| symbol at the bottom of magnifying glass
3| symbol at the top of the suitcase
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid