song lyrics / Romanz / Ek Leef My Droom lyrics  | FRen Français

Ek Leef My Droom lyrics

Performer Romanz

Ek Leef My Droom song lyrics by Romanz official

Ek Leef My Droom is a song in Afrikaans

Ek kyk in die spieël van my lewe
Na die goue dae van my verlede
Ek voel net tevrede elke dag

So wat het ek nog meer te wense?
Ek word omring deur soveel goeie mense
Al die liefde gee my nuwe krag

Dit laat die trane vloei maar dis net van geluk
Ons lewensavontuur gaan nie stop

Ek leef my droom, dit hou my jonk, dit hou my voete op die grond
Ek leef my droom so lank ek kan, want ek wil droom my lewe lank
Jare vlieg vinnig verby, daar is geen oomblikke van spyt
Gelede tas en kom net saam, want hierdie drome gaan nog aan

Ek leef my droom
Ek leef my droom
Ek leef my droom
Ek leef my droom

Elke dag is daar weer nuwe kanse
Vol beloftes en nog moontlikhede
Selfs in donkerdae soek ek die kleur (Selfs soek ek die kleur)

Al gee die lewe soms 'n bietjie slae
Kry ek liefde sonder om te vra
En ek weet geluk klop hier aan my deur

Ek leef my droom, dit hou my jonk, dit hou my voete op die grond
Ek leef my droom so lank ek kan, want ek wil droom my lewe lank
Jare vlieg vinnig verby, daar is geen oomblikke van spyt
Gelede tas en kom net saam, want hierdie drome gaan nog aan

Ek leef my droom
Ek leef my droom
Ek leef my droom
Ek leef my droom

Ek vee geen stryd meer uit die weg, ek weet presies wie ek is, wat ek kan, waar ek heen wil gaan
Ek doen my ding, ek dans en sing, ek leef my droom

Ek leef my droom, dit hou my jonk, dit hou my voete op die grond
Ek leef my droom so lank ek kan, want ek wil droom my lewe lank
Jare vlieg vinnig verby, daar is geen oomblikke van spyt
Gelede tas en kom net saam, want hierdie drome gaan nog aan (Drome gaan nog aan)

Ek leef my droom
Ek leef my droom
Ek leef my droom
Ek leef my droom

Ek leef my droom
Ek leef my droom
Ek leef my droom
Ek leef my droom
Ek leef my droom
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Ek Leef My Droom lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the cloud
2| symbol at the top of the star
3| symbol to the left of the house
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid