song lyrics / Romanz / Casablanca Oomblik lyrics  | FRen Français

Casablanca Oomblik lyrics

Performer Romanz

Casablanca Oomblik song lyrics by Romanz official

Casablanca Oomblik is a song in Afrikaans

Engel ek skryf hierdie brief
Want deur die jare het ek jou nog net so lief
Dis 'n stukkie van my siel
En elke woord kom uit my hart soos jy verdien

Ons was jonk, so verlief en so verlore
Saam gelag, saam gehuil deur daardie somer
In my hart het ek geweet ons is vir altyd
Ek het geglo God het jou pad na my gelei

Die liefde is blind maar daardie aand was dit so duidelik
Ek het gevoel ons is bedoel
Die liefde is blind maar daardie aand kon ons mekaar sien
Toe jy daai Casablanca oomblik deel met my

Daar is harte wat net pas
Net soos 'n handskoen, soos 'n legkaart aangelas (Harte wat pas)
Liefde kom soms onverwags
Dit trek 'n hart weer uit die donker, uit die as

Jy is meer as 'n vrou in my oë
'n Geskenk vir my hart gestuur van bo
In my hart het ek geweet ons is vir altyd
En ek weet God het ons paaie so gelei

Die liefde is blind maar daardie aand was dit so duidelik
Ek het gevoel ons is bedoel
Die liefde is blind maar daardie aand kon ons mekaar sien
Toe jy daai Casablanca oomblik deel met my

Dankie liefling, daar's so veel wat jy gee
Dankie liefling, ek volg jou elke tree, elke tree

Die liefde is blind maar daardie aand was dit so duidelik (So duidelik)
Ek het gevoel ons is bedoel (Is bedoel)
Die liefde is blind maar daardie aand kon ons mekaar sien (Mekaar sien)
Toe jy daai Casablanca oomblik deel met my

Toe jy daai Casablanca oomblik
Daai Casablanca oomblik
Daai Casablanca oomblik deel met my
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Casablanca Oomblik lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the trash
2| symbol to the right of the suitcase
3| symbol to the right of the television
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid