song lyrics / Romanz / Blye Versekering lyrics  | FRen Français

Blye Versekering lyrics

Performer Romanz

Blye Versekering song lyrics by Romanz official

Blye Versekering is a song in Afrikaans

Blye versekering, Hy is my Heer
Salige voorsmaak van wat ons begeer
Jesus verlig my duister gemoed
Wedergebore, rein deur Sy bloed

Hy is my Leidsman, Hy laat my leef
Hy is oorwinnaar, Hy is die Heer
Selfs as ek struikel en het berou
Sal Hy vergewe, Hy bly getrou

Daardie versekering stel my gerus
Ek is van Jesus se liefde bewus
Wakend, gelowig wag ek op Hom
Vas staan Sy woorde, Hy sal weer kom

Hy is my Leidsman, Hy laat my leef
Hy is oorwinnaar, Hy is die Heer
Selfs as ek struikel en het berou
Sal Hy vergewe, Hy bly getrou

Hy is my Leidsman, Hy laat my leef
Hy is oorwinnaar, Hy is die Heer
Selfs as ek struikel en het berou
Sal Hy vergewe, Hy bly getrou (Sal Hy vergewe, Hy bly getrou)
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Blye Versekering lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the suitcase
2| symbol to the right of the trash
3| symbol at the top of magnifying glass
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid