song lyrics / Romanz / Bly net Vanaand By My lyrics  | FRen Français

Bly net Vanaand By My lyrics

Performer Romanz

Bly net Vanaand By My song lyrics by Romanz official

Bly net Vanaand By My is a song in Afrikaans

Hier is jy veilig, hier naby my
Weet dat jy altyd my enigste bly
Weet ek is nooit weer ver van jou, wens in my drome net vir jou
Hier is jy veilig, naby my

Bly net vanaand by my, die nag behoort aan ons
Bly net vanaand hier naby my
Hier kan ons saam saam droom oor more wat nog kom
Bly net vanaand hier naby my, hier naby my

Soms kan die lewe se padjies verdwaal
Soms kan ons struikel en moedeloos val
Weet ek is nooit weer ver van jou, wens in my drome net vir jou
Hier is jy veilig, naby my

Bly net vanaand by my, die nag behoort aan ons
Bly net vanaand hier naby my
Hier kan ons saam saam droom oor more wat nog kom
Bly net vanaand hier naby my, hier naby my

Hier's jy veilig met my arms rond om jou
Die sterre wat skyn deur die verte van die blou
Weet ek is nooit weer ver van jou, wees in my drome net vir jou
Hier is jy veilig, naby my

Bly net vanaand by my, die nag behoort aan ons
Bly net vanaand hier naby my

Bly net vanaand by my, die nag behoort aan ons
Bly net vanaand hier naby my
Hier kan ons saam saam droom oor more wat nog kom
Bly net vanaand hier naby my, hier naby my, hier naby my, hier naby my, naby my
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Bly net Vanaand By My lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the clock
2| symbol to the right of the smiley
3| symbol to the right of the television
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid