song lyrics / Bouwer Bosch / Outokrasie van die Hart lyrics  | FRen Français

Outokrasie van die Hart lyrics

Performer Bouwer Bosch

Outokrasie van die Hart song lyrics by Bouwer Bosch official

Outokrasie van die Hart is a song in Afrikaans

Verstand kan nie regtig keer
As dit kom by dinge wat jou hart
Leeg kan maak

Gebreuk sonder 'n toekoms vol geluk
Jy verstaan nie wat gebeur nie
Volg jou droom
En kyk na bo

Ek's lief vir jou en jy bly altyd hier binne my hart
Vir altyd in gekerf
Dit is liefde wat bly
Spontaan en nie sonder enige hulp
Vetrou op liefde

Die lug
Skyn helder deur jou oë
'n Forensiese oortuiging van die goedhied binne jou
Geseën met die skoonheid van 'n beeld
Die perfeksie van ons wêreld
Straal deur jou
Byt net vas

Ek's lief vir jou en jy bly altyd hier binne hart
Vir altyd in gekerf
Dit is liefde wat bly
Spontaan en nie sonder enige hulp
Vetrou op liefde
Vetrou op liefde
Vetrou op liefde
Vetrou op liefde
Vetrou op liefde
Vetrou op liefde
Vetrou op liefde
Vetrou op liefde
Vetrou op liefde

Ek's lief vir jou en jy bly altyd hier binne my hart
Vir altyd in gekerf
Dit is liefde wat bly
Spontaan
En nie sonder enige hulp
Vetrou op liefde
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Outokrasie van die Hart lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the cloud
2| symbol to the right of the bulb
3| symbol at the bottom of the padlock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid