song lyrics / Bouwer Bosch / Vir Altyd lyrics  | FRen Français

Vir Altyd lyrics

Performer Bouwer Bosch

Vir Altyd song lyrics by Bouwer Bosch official

Vir Altyd is a song in Afrikaans

Hoekom het jy weggeloop toe ek sê ek is lief vir jou
Die waarheid moenie jou afskrik nie
Ek het nooit verwag dat jy dit moet terug sê nie
Dis nie hoe liefde werk nie
Dis nie hoe my liefde werk nie
Dis nie hoe my liefde werk nie
Dis nie hoe my liefde werk nie
Dis nie hoe my liefde werk nie

Ek kan nie nou kalmeer nie
Ek sit met soveel vrae oor alles
En ek wil jou nie blameer nie
Jy's veronderstel om in beheer te wees
Van hierdie tye waar die lewe nie
Sin maak nie
Ek is jammer ek twyfel soms
Jy maak nie rêrig dinge beter met jou glimlag nie
Jou glimglag maak nie rêrig dinge beter nie
Jou glimglag maak nie rêrig dinge beter nie
Jou glimglag maak nie rêrig dinge beter nie

Kan jy hierdie keer dat dit nie weer, oor en oor gebeur
Ek probeer jou een laaste keer verstaan
Ek dink ons moet nou vir altyd hier laat gaan

Vir altyd hier laat gaan
Vir altyd hier laat gaan
Vir altyd hier laat gaan
Vir altyd hier laat gaan
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Vir Altyd lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the smiley
2| symbol at the top of the padlock
3| symbol to the right of the camera
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid