song lyrics / Bouwer Bosch / My Eks(Kuus) lyrics  | FRen Français

My Eks(Kuus) lyrics

Performer Bouwer Bosch

My Eks(Kuus) song lyrics by Bouwer Bosch official

My Eks(Kuus) is a song in Afrikaans

Ek's opgewonde dat ek jou kan leer ken
Ek's vreesbevange dat ek jou hart mag wen
Die feit dat jy net
Met my wil praat
Sê vir my daar's 'n kans

Ek's opgewonde dat ek jou kan leer ken
Ek's vreesbevange dat ek jou hart mag wen
Die feit dat jy net, met my wil praat
Sê vir my daar's 'n kans
Want my oë doen die werk want ek val oor my lippe
As jy maar net geweet het wat ek wou sê

Vir ewig en altyd sou ek spyt gewees het (Sou ek spyt gewees het)
En nie met jou gepraat nie
En ek sal myself nooit kon vergeef (Sou myself nooit kon vergeef)
Want my oë doen die praat werk want ek val oor my lippe
As jy maar net geweet het wat ek wou sê

Kan iemand my dalk
Net verduidlik hoe om by haar hart uit te kom
En dit te kan raak
Want ek weet ek sal
Haar kan laat lag
Vir altyd en ewig

Kan jy
My leer om myself
Te wees?
Sal jy my anvaar
Nes ek is?

Want my oë doen die praat werk want ek val oor my lippe
As jy maar net geweet het wat ek wou sê
Vir ewig en altyd sou ek spyt gewees het (Sou ek spyt gewees het)
En nie met jou gepraat nie
En ek sal myself nooit kon vergeef (Sou myself nooit kon vergeef)

Want my oë doen die praat werk want ek val oor my lippe
As jy maar net geweet het wat ek wou sê
As jy maar net geweet het wat ek wou sê

Dans dans jou arms om my gevou
Dit voel veilig, ek hou van jou
Dans dans jou arms om my gevou
Dit voel veilig, ek hou van jou
Dans dans jou arms om my gevou
Dit voel veilig, ek hou van jou
Dans dans jou arms om my gevou
Dit voel veilig, ek hou van jou

Vir ewig en altyd sou ek spyt gewees het
Ek nie met jou gepraat nie
En ek sal myself nooit kon vergeef

Want my oë doen die praat werk want ek val oor my lippe
As jy maar net geweet het wat ek wou sê
As jy maar net geweet het wat ek wou sê
As ek maar net geweet het wat ek wou sê
As ons maar net geweet het wat ons wil hê
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for My Eks(Kuus) lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the helmet
2| symbol at the top of the suitcase
3| symbol to the right of the envelope
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid