song lyrics / Bouwer Bosch / Uurglas lyrics  | FRen Français

Uurglas lyrics

Performers Bouwer BoschArmandt

Uurglas song lyrics by Bouwer Bosch official

Uurglas is a song in Afrikaans

Uurglas loop uit die lewe dans met my
Op en af
Heen en weer
Deurmekaar
Ek hoop sien jou weer

So wees nou
Wees nou
Hier naby my
Los die wêreld
Los die seer
Dis net ek en jy

Want tyd
Is nie ons s'n nie
Die lewe is nie herwinbaar
En tyd
Is nie ons s'n nie
Môre kan wag
Want vandag is dit ek en jy
Vandag is dit ek en jy
Vandag is dit ek en jy
Die lewe is nie herwinbaar nie

Deel jou lewe uit
Maar los oor vir jouself
Vergewe vinnig
Soen stadig
En leer uit jou seer

So wees nou
Wees nou
Hier naby my
Los die wêreld
Los die seer
Dis net ek en jy

Want tyd
Is nie ons s'n nie
Die lewe is nie herwinbaar
En tyd
Is nie ons s'n nie
Môre kan wag
Want vandag is net ek en jy
Vandag is dit ek en jy
Vandag is dit ek en jy
Die lewe is nie herwinbaar nie

(Vandag is dit, dit, dit, dit, dit, dit)
(Vandag is dit, dit, dit, dit, dit, dit)

Smeek vir suurstof
Ek asem jou in
Gister's se vyand
Vandag se sonskyn bewyse
Dat die skaduwee hier lewe gee

Smeek vir suurstof
Ek asem jou in
Gister's se vyand
Vandag se sonskyn bewyse
Dat die skaduwee hier lewe gee

Lewe gee
Lewe gee
Lewe gee
Lewe gee
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Uurglas lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the envelope
2| symbol at the bottom of the camera
3| symbol at the top of the bulb
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid