song lyrics / Bouwer Bosch / Sambreel lyrics  | FRen Français

Sambreel lyrics

Performer Bouwer Bosch

Sambreel song lyrics by Bouwer Bosch official

Sambreel is a song in Afrikaans

Het ek dalk blind geword?
Want ek sien jou nie meer in die toekoms nie
En oral reën ek nat
Maar jou woorde sambreel my nie meer nie

En oral kry ek koud
En jou oë maak my nie meer warm nie
Ek dra nog altyd my, my hart op my mou
So gehoop dat jy die beste sal onthou

Gisteraand het dit my verlaat
So gehoop ek sien jou daar
Gisteraand het dit my verlaat
So gehoop ek sien jou daar

Wat het van my geword?
Ek sien iemand anders as ek in die spieël kyk
‘n Verslane reus opsoek na ‘n huldeblyk
Ek sou kon doen met ‘n miljoen
Seker rede, ontevrede met die hede
Ek smag na die verlede

Ek dra nog altyd my, my hart op my mou
So gehoop dat jy die beste sal onthou

Gisteraand het dit my verlaat
So gehoop ek sien jou daar
Gisteraand het dit my verlaat
So gehoop ek sien jou daar

Gisteraand het dit my verlaat
So gehoop ek sien jou daar
Gisteraand het dit my verlaat
So gehoop ek sien jou daar

Ek dra nog altyd my, my hart op my mou
So gehoop dat jy die beste sal onthou

Gisteraand het dit my verlaat
So gehoop ek sien jou daar
Gisteraand het dit my verlaat
So gehoop ek sien jou daar
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Sambreel lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the envelope
2| symbol at the bottom of the helmet
3| symbol to the right of the house
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid