song lyrics / Bouwer Bosch / Niks sonder jou lyrics  | FRen Français

Niks sonder jou lyrics

Performer Bouwer Bosch

Niks sonder jou song lyrics by Bouwer Bosch official

Niks sonder jou is a song in Afrikaans

Hey ek hoop ek kan jou nog net een keer weer sien?
Ek weet ons het gesê dis beter so
Maar ek twyvel nou of jy dit glo
Want as jy praat kan ek net een ding hoor

Ek is bang om te gaan
Sal jy nog hier by my wil staan?
Met my dans, hou my vas
Dit maak nie saak of ons weer sal vaal

Hoor my lied dis net vir jou geskryf
Jy gaan dit hoor op elke somer speel lys
Hoeveel keer moet ek nog vir jou sing of skree?
Ek wil hê jy moet weet ek's niks sonder jou

Niks sonder jou
Niks sonder jou
Niks sonder jou
Ek wil hê jy moet weet ek's niks sonder jou

Niks sonder jou
Niks sonder jou
Niks sonder jou

Hey ek hoop dit gaan jou hierdie keer kan hou
Sal ons hierdie keer kan versoen?
Ons maak seer ek weet nie wat ons doen
Maar as jy by my is kan ek glo

Ek is terug en ek bly
Ek is jammer ek het laas verdwyn
Vergewe my ek is hier
Is dit ok as ek vir ewig bly?

Hoor my lied dis net vir jou geskryf
Jy gaan dit hoor op elke somer speel lys
Hoeveel keer moet ek nog vir jou sing of skree?
Ek wil hê jy moet weet ek's niks sonder jou

Niks sonder jou
Niks sonder jou
Niks sonder jou
Ek wil hê jy moet weet ek's niks sonder jou

Niks sonder jou
Niks sonder jou
Niks sonder jou

Wys vir my jou foute
Ek wil lief raak vir alles van jou
Sê my wat jy dink en wat jy oor wonder?
Ek wil saam jou droom

Lewe in my vrede daar’s geen rede
Om nie by my te bly
Vir ‘n laaste keer wil ek fluister in jou oor
Sodat jy weet ek’s niks sonder jou

Niks sonder jou
Niks sonder jou
Niks sonder jou
Ek wil hê jy moet weet ek's niks sonder jou

Niks sonder jou
Niks sonder jou
Niks sonder jou
Ek wil hê jy moet weet ek is niks sonder jou
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Niks sonder jou lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the star
2| symbol to the left of the helmet
3| symbol to the right of the suitcase
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid