song lyrics / Bouwer Bosch / Klapsoen lyrics  | FRen Français

Klapsoen lyrics

Performers Bouwer BoschAlmarie du Preez

Klapsoen song lyrics by Bouwer Bosch official

Klapsoen is a song in Afrikaans

Jy groet my, ek vergeet jou naam
Jy sê dit oor en oor
Ek probeer jou hou vir my, maar dis al wat ek kry
'n Glimlag en 'n klapsoen vir my

Daag nou op en sê jy soek vir my
Daag nou op en sê jy wil hier bly
Daag nou op en sê jy soek vir my
Daag nou op en sê jy wil hier bly

Jy groet my in jou droom, maar ek onthou jou naam
Nog nie verlore kom ons laat die tyd omdans
Dat ons vir altyd
Bymekaar kan bly
Jy groet my 'n wens vir 'n klapsoen

Onthou die gisters waar 'n glimlag tel
Kom ons sê dit weer, ek probeer verstaan oor en oor
Maar jy vergeet my naam
Ek groet jou 'n wens vir 'n klapsoen

Daag nou op en sê jy soek vir my
Daag nou op en sê jy wil hier bly
Daag nou op en sê jy soek vir my
Daag nou op en sê jy wil hier bly
Daag nou op en sê jy soek vir my
Daag nou op en sê jy wil hier bly
Daag nou op en sê jy soek vir my
Daag nou op en sê jy wil hier bly

Dit is als net my skuld
Dit was 'n misverstand
Kom ons gee dit 'n kans
Ons loop deur hand aan hand

Dit was als is net my skuld (Jy groet my)
Dit was 'n misverstand kom ons gee dit 'n kans (Ek vergeet jou naam ek groet jou)
Ons loop deur hand aan hand ('n Wens vir 'n klapsoen)

Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Klapsoen lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the thumbs up
2| symbol to the left of the envelope
3| symbol to the right of the target
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid