song lyrics / Bouwer Bosch / Vlug lyrics  | FRen Français

Vlug lyrics

Performer Bouwer Bosch

Vlug song lyrics by Bouwer Bosch official

Vlug is a song in Afrikaans

Neem 'n foto van die oomblik
Maak seker jy kry alles in
Omring jouself met vriende
Wat tot die dood vir jou sal sing
Hou vas aan jou besluite
Leer om te vergewe
Hou vas aan jou besluite
Leer om te vergewe

Steek jou hand in die lug
As jy saam my wil vlug
Steek jou hand in die lug
As jy saam my wil vlug

Want ek weet jy's net so bang soos ek
Ek weet jy's net so moeg soos ek
Ek weet jy's net so bang soos ek
Kom ons hardloop weg van hierdie plek

Gee jou hart ten minste een keer
Vir iemand wat dit nodig het
Wees suinig met jou soene
Dis waarmee ons siele reis

Luister meer na jouself
Volg meer jou eie hart
Luister meer na jouself
Lewe is soms te hard

Steek jou hand in die lug
As jy saam my wil vlug
Steek jou hand in die lug
As jy saam my wil vlug

Want ek weet jy's net so bang soos ek
Ek weet jy's net so moeg soos ek
Ek weet jy's net so bang soos ek
Kom ons hardloop weg van hierdie plek

Twee weer is 'n goie geweer
Kalmeer lewe gaan met jou gebeur
Probeer weer is 'n goie geweer
Kalmeer lewe gaan met jou gebeur

Steek jou hand in die lug
As jy saam my wil vlug
Steek jou hand in die lug
As jy saam my wil vlug

Want ek weet jy's net so bang soos ek
Ek weet jy's net so moeg soos ek
Ek weet jy's net so bang soos ek
Kom ons hardloop weg van hierdie plek

Probeer weer
Kalmeer
Probeer weer
Kalmeer
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Vlug lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the eye
2| symbol at the top of the smiley
3| symbol at the bottom of the trash
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid