song lyrics / Bouwer Bosch / (K)anker lyrics  | FRen Français

(K)anker lyrics

Performers Bouwer BoschJaco Van Der Merwe

(K)anker song lyrics by Bouwer Bosch official

(K)anker is a song in Afrikaans

Liewe Vader, die lewe kruip nader
Jy't 'n engel wat oor jou kyk
Jy is sterker as die dood se hande
Sy is mens met haar vlerke wyd
Ek ken jou goed jy is die een wat aanhou
Sy staan by jou soos 'n standbeeld vas

My held is gewond en ek weet hy kan oorleef
Maar dit is nie in my hande nie
Dit voel onregverdig
Maar wie's ek om dit te sê
Dis genade wat ek hier wil hê

Ek kry nie woorde om te sê hoe ek voel nie
Die trane in jou oë help my ook nie
Ons huis is sterk hy is gebou vir oorlog
Dis net omdat jy die fondament is

My held is gewond en ek weet hy kan oorleef
Maar dit is nie in my hande nie
Dit voel onregverdig
Maar wie's ek om dit te sê
Dis genade wat ek hier wil hê

Was ek net jonk en idealisties
Om te glo dat als pas presies
In patrone op 'n oopgevoude bloudruk realisties
Moet ek toegee dat ek self nog nooit daai lyne kon begryp nie
Ek swyg maar deur die eindelose vraagtekens
Dit lyk nie asof enige iemand doen nie
Ons sukkel met die plan
Laas jaar het my beste vriend van 'n dak afgeval in Japan
Hy't sy nek gebreek en doodgegeaan in 'n verre vreemde land
En ek voel ons lewens is maar net vingers half vol sand
Maar in die nagte as dit stil is hoor ek soms die stem van God
En in Sy aangesig sien ek my eie hart en hoe dit vrot
Maar ek voel ook sonder twyfel onmeetbare liefde van 'n Vader
En dis dan juis fokken dan wat ek weer glo in genade

My held is gewond en ek weet hy kan oorleef
Maar dit is nie in my hande nie
Dit voel onregverdig
Maar wie's ek om dit te sê
Dis genade wat ek hier wil hê
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for (K)anker lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the cloud
2| symbol at the top of the thumbs up
3| symbol to the left of the television
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid