song lyrics / Bouwer Bosch / Ligte, Kamera, Liefde lyrics  | FRen Français

Ligte, Kamera, Liefde lyrics

Performer Bouwer Bosch

Ligte, Kamera, Liefde song lyrics by Bouwer Bosch official

Ligte, Kamera, Liefde is a song in Afrikaans

Ek bring ligte kamera liefde vir jou
Ooh ooh ooh oh
Ek bring ligte kamera liefde vir ons
Ooh ooh ooh oh
Ek wil die hoofrol in jou storie wees
Die een wat die soen kry
Die een wat niks vrees
Ek bring ligte kamera liefde vir jou

Jy's die een wat die aandag trek
Ek's die een wat oor jou vrek
Jy's die een wat my nooit sal sien
Ek's die een wat jou nie verdien
Ek sal aanhou droom ek sal aanhou
Soek vir 'n kans om jou om my vas te hou
Die wêreld wag vir jou en my
So gee dit kans en kies my

Ligte kamera liefde vir jou
Ek bring ligte kamera liefde vir ons
Ek wil die hoofrol in jou storie wees
Die een wat die soen kry
Die een wat niks vrees
Ek bring ligte kamera liefde vir jou

Skuif 'n bietjie nader
Ek wil my storie in jou oor fluister
Van hoe ek hier gekom het
En hoe ek die beste vir jou sal wees
Ek kan jou wees hoe om aan te hou
Ek kan jou leer om my weer te vertrou
Daar's 'n rede dat ons nou hier staan
Voor mekaar vir altyd saam

Ek vergeet my woorde as ek jou sien
Ek sukkel ook om in karakter te bly
Ek vergeet my woorde as ek jou sien
Ek sukkel ook om in karakter te bly
Ek bring ligte kamera liefde vir jou
Ek bring ligte kamera liefde vir ons

Ek wil die hoofrol in jou storie wees
Die een wat die soen kry
Die een wat niks vrees
Ek wil die hoofrol in jou storie wees
Die een wat die soen kry
Die een wat niks vrees
Ek bring ligte kamera liefde vir jou
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Ligte, Kamera, Liefde lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the thumbs up
2| symbol to the right of the envelope
3| symbol at the bottom of the calculator
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid