song lyrics / Bouwer Bosch / Tien Teen Een (Ellips) lyrics  | FRen Français

Tien Teen Een (Ellips) lyrics

Performer Bouwer Bosch

Tien Teen Een (Ellips) song lyrics by Bouwer Bosch official

Tien Teen Een (Ellips) is a song in Afrikaans

Daar is weer hoop
Vir jou en my
'n Deur staan oop
Vir jou en my
Wie gaan eerste loop
Wie gaan weg hardloop
Sal jy langs my staan?
Wil jy alleen bestaan?

Ek mis iemand, ek mis iemand wat ek nog nie ken nie
Ek's verslaaf aan die idee van jou
Ons gaan tien teen een nooit ontmoet nie
So lank as jy net weet ek mis jou
Ek mis iemand wat ek nog nie ken nie
Ek's verslaaf aan die idee van jou
Ons gaan tien teen een nooit ontmoet nie
Maar ek wil net sê, ek mis jou
Ek mis jou

Ek mis jou
Ek mis jou

Ek sal jou vashou
Tot jy my laat gaan
Jou stem is wat my roep
Vir ewig sal ons soek
Ek vind jou in die ellips
Ons einde vêr van klaar
'n Helder lig kasteel
Wat saam met ons vergaan

Ek mis iemand, ek mis iemand wat ek nog nie ken nie
Ek's verslaaf aan die idee van jou
Ons gaan tien teen een nooit ontmoet nie
So lank as jy net weet ek mis jou
Ek mis iemand wat ek nog nie ken nie
Ek's verslaaf aan die idee van jou
Ons gaan tien teen een nooit ontmoet nie
Maar ek wil net sê, ek mis jou

Wat as ons paaie kruis
'n Vreemdeling verhuis
'n Vêr verlate droom
Die skadu mis sy boom
Wat as ons paaie kruis
'n Vreemdeling verhuis
'n Vêr verlate droom
Die skadu mis sy boom

Ek mis iemand, ek mis iemand wat ek nog nie ken nie
Ek's verslaaf aan die idee van jou
Ons gaan tien teen een nooit ontmoet nie
So lank as jy net weet ek mis jou
Ek mis iemand wat ek nog nie ken nie
Ek's verslaaf aan die idee van jou
Ons gaan tien teen een nooit ontmoet nie
Maar ek wil net sê, ek mis jou

Ek mis jou
Ek mis jou
Ek mis jou
Ek mis jou
Ek mis jou
Ek mis jou
Ek mis jou
Ek mis jou
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Tien Teen Een (Ellips) lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the suitcase
2| symbol to the left of the television
3| symbol at the bottom of the thumbs up
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid